Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Die spektrum van mediumrashonde is groot – hulle kan enigiets van ’n aktiewe jagter tot ’n rustige gesinshond wees. Die gesinshond wat nie genoeg oefening inkry nie, mag dalk neig om oorgewig te wees, terwyl die jag- of resieshond baie tyd buite deurbring en hoë energie-vereistes het. Royal Canin Medium Adult is ’n hondekos vir alle mediumhonde (11 - 25 kg) ouer as een jaar.

Royal Canin Medium Adult

R 876
wasR 922StoorR 46

Available options

Grootte
Vervaardig deur: Royal Canin
Deur hierdie produk te koop versamel jy tot 87 lojaliteitspunte versamel. Jou mandjie se totaal is 87 lojaliteitspunte versamel wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 17. Sien ons lojaliteitsprogram

Baie mediumrashonde (dis nou daardie jagters en renhonde) wil graag buite wees. Só loop hulle die risiko om infeksies te kry en elke eienaar sou graag hulle natuurlike weerstand wou verbeter. Omdat jou hond homself gereeld in water, modder en stof bevind, moet sy vel ook beskerm word. Royal Canin Medium Adult Complete vir honde ouer as een jaar, voldoen aan al hierdie en nog meer. Jou rustige gesinshond sal baatvind by die ekstra sterk weerstand en die dieetvesel sal hom help om sy ideale gewig te handhaaf. Die kos is geurig en mediumrashonde sal sonder fiemies al te lekker smul.