Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Grootrashonde (26 - 44 kg) het ’n baie sensitiewe maag en vel. Hierdie organe mag oorsensitiewe reaksies ontwikkel, wat kan veroorsaak dat jou troeteldier sy neus optrek vir die kos wat sy ongemak veroorsaak. Kies Royal Canin Maxi Digestive Care wat geformuleer is om kieskeurige groot honde tevrede te stel. Dit bevat rys en psyllium vir 'n gesonde verteringstelsel.

Royal Canin Maxi Sensible

R 1 039
wasR 1 094StoorR 55

Available options

Grootte
Vervaardig deur: Royal Canin
Deur hierdie produk te koop versamel jy tot 103 lojaliteitspunte versamel. Jou mandjie se totaal is 103 lojaliteitspunte versamel wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 21. Sien ons lojaliteitsprogram

Wat veroorsaak jou grootrashond se oorsensitiwiteit?

-      Lae-gehalte dieet

-      Skielike verandering in omstandighede, bv: blootstelling aan erge fisiese uitputting sonder behoorlike oefening; senuweeagtigheid voordat daar gereis word; of wanneer sy eienaars op reis gaan en hy moet totsiens sê en iewers anders gaan bly

-      Besoedeling

-      Aktiwiteite wat onnodige druk op sy gewrigte plaas

Royal Canin Maxi Digestive Care is ’n volledige dieet vir volwasse en ouer grootrashonde met ’n sensitiewe verteringstelsel. Die Omega 6-vetsure sal jou hond se pels laat blink en die smaak sal selfs die dier met die meeste fiemies, tevrede stel.