Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Is Daizy geneig om 'n bietjie rolletjies aan te sit? Koop Royal Canin Maxi Light Weight Care as sy ouer as 15 maande is en tussen 26 - 44 kg weeg. Dis die perfekte voeding om haar ideale gewig te handhaaf en is by PetHero aanlyn beskikbaar teen ’n afslagprys.

Royal Canin Maxi Light

R 1 039
wasR 1 094StoorR 55

Available options

Grootte
Vervaardig deur: Royal Canin
Deur hierdie produk te koop versamel jy tot 103 lojaliteitspunte versamel. Jou mandjie se totaal is 103 lojaliteitspunte versamel wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 21. Sien ons lojaliteitsprogram

Hierdie formule bevat lae energie-vlakke en die L-karnitienbestanddeel help om die vetreserwes te aktiveer. Royal Canin-navorsing wys dat 30 - 40% van alle honde oorgewig is. Soos by mense, kan dit tot vele gesondheidskwessies en 'n korter lewensverwagting lei. Met die eerste tekens van oorgewig moet jy dadelik optree en jou hond terugkry op 'n gesonde leefstylpad. Jou hond mag dalk gewig aansit as gevolg van 'n onaktiewe leefstyl, kastrering, ’n genetiese geneigdheid of gulsigheid. Die ander oorsaak mag dalk 'n uitermatige ryk dieet wees.

Royal Canin kan jou grootrashond ouer as 15 maande help om 30% minder energie in te neem, sonder om sy hoeveelheid kos per voeding te verminder. Hy sal net so versadig voel soos voorheen (geen hongerpyne nie, belowe!), maar sal meer goeie proteïene en minder vet inneem.