Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Groot honde het delikate gewrigte en sensitiewe verteringstelsels en Royal Canin Maxi Adult is die oplossing. Hierdie dieet bied die perfekte daaglikse voeding vir jou hond tussen 15 maande en 5 jaar, met 'n gewig tussen 26 - 44 kg.

Royal Canin Maxi Adult

R 898
wasR 945StoorR 47

Available options

Grootte
Vervaardig deur: Royal Canin
Deur hierdie produk te koop versamel jy tot 159 lojaliteitspunte versamel. Jou mandjie se totaal is 159 lojaliteitspunte versamel wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 32. Sien ons lojaliteitsprogram

Soos wat jou groot gesinshond volwassenheid betree, is dit belangrik om spesiale sorg met haar gevoelige gewrigte en beperkte verteringskapasiteit te neem. As 'n jong, avontuurlustige hondjie, wat van fisiese aktiwiteite gehou het, kon sy dalk haar bene en gewrigte seergemaak het. Jy wil nie enige kanse met artritis neem nie. Royal Canin Maxi Adult sien om na haar gewrigsgesondheid met die toegevoegde kondroitiensulfaat en glukosamien. Grootrashonde sukkel ook met sensitiewe verteringstelsels. Hulle dermwande word makliker deurdring as in die geval met kleiner honde en meer water kan in die ingewande gaan. Dit kan waterige stoelgange veroorsaak en tot meer winderigheid lei. Die Maxi Adult-hondepil met sy unieke veselinhoud, sal jou volwsse troeteldier tussen 15 maande en 5 jaar se verteringstelsel gesond hou.