Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Hill’s Advanced Fitness Adult large breed Lam en Rys vir honde swaarder as 25 kg met ‘n gemiddelde aktiwiteitsvlak. Dit bevat ook ‘n natuurlike bron van glukosamien en kondroitien vir gesonde gewrigte.

Hill's Canine Advanced Fitness Adult Large Breed Lamb and Rice

R 724
wasR 762StoorR 38

Available options

Grootte
Vervaardig deur: Hill's Science Plan
Deur hierdie produk te koop versamel jy tot 72 lojaliteitspunte versamel. Jou mandjie se totaal is 72 lojaliteitspunte versamel wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 14. Sien ons lojaliteitsprogram

Hill’s Advanced Fitness Adult Large Breed Lam en Rys proe nie net lekker nie, maar is ook ‘n volkome hondekos met antioksidante om jou hond gesond te hou. Dit bevat hoë kwaliteit, maklik verteerbare bestandele met ‘n baie hoër voedingswaarde as die gewone hondekos, wat dit glad nie so duur maak as wat jy sou verwag nie.