Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Hill's Adult Advanced Fitness Medium met Lam & Rys vir volwasse honde van alle rasse tussen 1 - 7 jaar. Dit is onweerstaanbaar en hoogs verteerbaar. Jou hond sal pragtig lyk en gesond wees.

Hill's Canine Advanced Fitness Adult Medium Breed Lamb and Rice

R 297
wasR 313StoorR 16

Beskikbare opsies

Grootte
Vervaardig deur: Hill's Science Plan
Deur hierdie produk te koop, versamel jy tot 78 lojaliteitspunte . Jou mandjie se totaal is 78 lojaliteitspunte wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 16. Sien ons lojaliteitsprogram

Dit bevat ‘n optimale balans van al die noodsaaklike voedingstowwe en hoë kwaliteit lamvleis vir algehele gesondheid en maklike vertering. Dit bevat ook Omega-3 en Omega-6 vetsure vir ‘n glansende vel en ‘n gesonde pels. Gebalanseerde voedsel om jou hond in tiptop kondisie te hou.