Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Montego Pet Nutrition Classic Wet food: gegeur met Sappige Bees & Gesonde Groente vir Volwasse Honde.

Montego Classic Adult Dog Wet food - Succulent Beef & Wholesome Veggies

R 16
wasR 17StoorR 1

Available options

Blik/ke
Vervaardig deur: Montego

Please note, this product may take 5 to 7 days for delivery in Gauteng.

Deur hierdie produk te koop versamel jy tot 2 lojaliteitspunte versamel. Jou mandjie se totaal is 2 lojaliteitspunte versamel wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 0. Sien ons lojaliteitsprogram

Classic Wet Food, Sappige Bees & Gesonde Groente bevat die regte voedingshoeveelhede wat jou hond nodig het vir ‘n gesonde dieet, soos proteïne, koolhidrate, vesel, vitamiene en minerale (sonder enige preserveermiddels en antioksidante). Aangesien dit uit afval (lewer, long, niere) en vette (afkomstig van hoendervel) bestaan, is dit ‘n goeie bron van proteïne en dit bevat ook hoë vlakke van aminosure en essensiële vetsure.

Classic Wet Food kan vir honde as ‘n volledige ete gegee word, of dit kan met droë hondekos gemeng word soos uiteengesit in die voedingsriglyne (op die pak). Klam kos is lekkerder as droë kos en kan gebruik word om honde te oorreed om droë hondekos as ‘n daaglikse ete te hê.