Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

SuperVet Sensitive is gemaak van hoender en sorghum en dit bevat geen beesvleis, gluten en koeimelk nie. Hierdie dieet is geskik vir honde wat allergies is of baie krap.

SuperVet Sensitive

R 808
wasR 851StoorR 43

Beskikbare opsies

Grootte
Vervaardig deur: SuperVet
Deur hierdie produk te koop, versamel jy tot 80 lojaliteitspunte . Jou mandjie se totaal is 80 lojaliteitspunte wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 16. Sien ons lojaliteitsprogram

SuperVet Sensitives bevat tot 22 % proteïene en 12 % vet, wat dit geskik maak vir honde met normale tot hoë aktiwiteitsvlakke. Dit bevat ook ‘n gebalanseerde mengsel van omega vetsure vir ‘n gesonde vel en glansende pels. Hoender is die enigste proteïenbron en sorghum die enigste bron van koolhidrate. SuperVet Sensitive bevat ook ‘n spesiale mengsel van MOS en FOS vir ‘n gesonde spysverteringstelsel en ferm stoelgange.