Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

SuperVet Lite is gemaak vir honde wat oorgewig is en geneig is tot oorgewig met lae aktiwiteitsvlakke.

SuperVet Lite

R 585
wasR 616StoorR 31

Available options

Grootte
Vervaardig deur: SuperVet
Deur hierdie produk te koop versamel jy tot 58 lojaliteitspunte versamel. Jou mandjie se totaal is 58 lojaliteitspunte versamel wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 12. Sien ons lojaliteitsprogram

SuperVet Lite het ‘n laer vet- en proteïeninhoud met verhoogte vesel. Dit is ‘n gewigsbeheerde formule, maar handhaaf steeds goeie voeding. Die bestandele ondersteun energievlakke en bevorder ‘n gesonde spysvertering, vel en pels. Dit maak ook die tande skoon en die antioksidante gee die immuniteitsisteem ‘n hupstoot.