Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

‘n Bekostigbare premium Veeaartsenykundige hondekos wat ons direk vanaf die Veearts vir jou beskikbaar stel.

SuperVet Adult Maintenance

R 571
wasR 601StoorR 30

Available options

Grootte
Vervaardig deur: SuperVet
Deur hierdie produk te koop versamel jy tot 57 lojaliteitspunte versamel. Jou mandjie se totaal is 57 lojaliteitspunte versamel wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 11. Sien ons lojaliteitsprogram
Recurring Promotion Jy kan tot R 114 afslag kry as jy hierdie produk vir die eerste keer as 'n herhalende bestelling koop. Om meer oor hierdie promosie uit te vind, kliek hier.

SuperVet Adult Maintenance is gewild onder eienaars van honde met normale tot hoë aktiwiteitsvlakke. Dit bevat al die bestandele vir ‘n gesonde vel en pels en help om die immuniteit ‘n hupstoot te gee. Dit help ook vir tandheelkundige gesondheid. Die kos is hoogs verteerbaar, so jy hoef nie heeltyd met ‘n skoppie rond te loop nie.