Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Hill's™ Science Plan™ Feline Adult Optimal Care™ met Tuna is jou kat se pad na fiksheid en gesondheid. Dis geskik vir katte tussen 1 en 7 jaar oud.

Hill's Feline Optimal Care Adult Tuna

R 699
wasR 735StoorR 36

Available options

Grootte
Vervaardig deur: Hill's Science Plan
Deur hierdie produk te koop versamel jy tot 69 lojaliteitspunte versamel. Jou mandjie se totaal is 69 lojaliteitspunte versamel wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 14. Sien ons lojaliteitsprogram

Hill's™ se betroubare Science Plan™ formulation for Feline Adult Optimal Care™ het ’n tunageur en is spesiaal geformuleer vir optimale fiksheid. Dis ‘n resep wat jou kat beslis gaan waardeer en die tuna-inhoud voorsien verrykte vlakke van omega 3 vir gesonde vel en pels. Verder sal Fielies al die maer proteïene en antioksidante op ‘n daaglikse basis inneem, wat hom sal help om ouerword af te weer!