Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Kies Hill's™ Science Plan™ Feline Adult Light Chicken as jy 'n volgroeide kat, jonger as 7 jaar oud het, wat maklik gewig aansit.

Hill's Feline Light Adult

R 465
wasR 489StoorR 24

Available options

Grootte
Vervaardig deur: Hill's Science Plan
Deur hierdie produk te koop versamel jy tot 78 lojaliteitspunte versamel. Jou mandjie se totaal is 78 lojaliteitspunte versamel wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 16. Sien ons lojaliteitsprogram

Hill's™ Science Plan™ Feline Adult Light met hoender is só saamgestel dat die formule sal help om jou kat se ideale gewig te handhaaf. Dis ’n volledige, gebalanseerde katkos met al die regte bestanddele, soos teenverouderende antioksidante, hope L-karnitien om die vet in energie om te skakel en die nodige vitamiene en minerale.