Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Hill’s Adult Indoor Cat is eksklusief vir katte geformuleer wat geen toegang tot die buitelewe het nie. Dit voldoen aan al jou kat se voedingsbehoeftes en ’n groot pluspunt vir die eienaar is dat dit ook jou kat se ablusiereuke onderdruk.

Hill's Feline Adult Indoor Cat

R 401
wasR 422StoorR 21

Beskikbare opsies

Grootte
Vervaardig deur: Hill's Science Plan
Deur hierdie produk te koop, versamel jy tot 40 lojaliteitspunte . Jou mandjie se totaal is 40 lojaliteitspunte wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 8. Sien ons lojaliteitsprogram

Hill's™ Science Plan™ Feline Adult Indoor Cat is vir volgroeide katte wat net binnenshuis bly. Dit het ’n hoendergeur en katte wat binne bly, sal hierby aanklank vind. Dit bevat al die nodige antioksidante, omega 3 en maer proteïene om jou kat versadig, gelukkig en gesond te hou.