Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Weeg klein Tandestokkie minder as 4kg, selfs as ’n volwasse hond? Wel, dan is Royal Canin X-small sy beste kosvoorland. Dit beloof perfek gebalanseerde en volledige voeding vir miniatuurhonde tussen 10 maande en 8 jaar oud. 

Royal Canin X-Small Adult

R 173
wasR 182StoorR 9

Available options

Grootte
Vervaardig deur: Royal Canin
Deur hierdie produk te koop versamel jy tot 17 lojaliteitspunte versamel. Jou mandjie se totaal is 17 lojaliteitspunte versamel wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 3. Sien ons lojaliteitsprogram

Hierdie formule is heilsaam, volledig en voedingsryk – spesifiek ontwerp om jou ekstra-klein volwasse hond in ’n puik kondisie te hou. Geen maagseer of morsige stoelgang nie, en geen tandprobleme nie, net vars, smaaklike goedheid. Die premium-proteïene en die oplosbare vesel in hierdie formule sal sorg dat jou hond altyd versadig en gelukkig is. As Tandestokkie kon praat, sou hy Royal Canin X-small Adult aanbeveel, want die gespesialiseerde hondepil sal letterlik die stukkies kos wat tussen sy tande vassit, losmaak en só plaak voorkom. Miniatuurhonde ly dikwels aan velallergieë, as gevolg van die immuunstelsel wat oorreageer op stuifmeel. X-small Adult sal Tandestokkie se velirritasie verlig en sy hare mooi versorg.