Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Hou jou volwasse hond gesond en sy veeartsrekening laag met VetsBrands – ’n dieet wat al die voedingstowwe en aanvullings in het wat jou hond vir optimale gesondheid nodig het. 

VetsBrands Adult Maintenance Premium

R 686
wasR 722StoorR 36

Beskikbare opsies

Grootte
Vervaardig deur: VetsBrands
Deur hierdie produk te koop, versamel jy tot 68 lojaliteitspunte . Jou mandjie se totaal is 68 lojaliteitspunte wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 14. Sien ons lojaliteitsprogram

Ons almal wil graag hê ons hond se pels moet blink, en dat hy met gemak beweeg en ’n sterk immuunstelsel het wat hom teen onnodige siektes sal beskerm. VetsBrands Adult Maintenance Premium bevat essensiële animosure (wat in proteïen voorkom) vir mooi vel en hare, sowel as essensiële vetsure (omega 6 en 3) sodat die vel ’n beter versperringsrol kan speel. Jou hond sal sorgvry kan beweeg met die glukosamien in die VetsBrand-dieet, ’n bestanddeel wat sterk en beweegbare gewrigte in stand hou. Die immuun-stimulante in VetsBrands, genaamd Beta-glukans, is ’n doeltreffende siektevegter. Dit help die immuunstelsel om vinnig en doeltreffend teen enige gesondheidsuitdaging te veg.