Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Ag, kyk tog asseblief dat Scotty sy geliefde hoender inkry – dis die nommer een bestanddeel in Eukanuba Adult Medium Breed Maintenance, vir mediumrashonde tussen 1 en 7 jaar oud en wat tussen 11 - 25 kg weeg.

Eukanuba Adult Medium Breed Maintenance

R 930
wasR 979StoorR 49

Available options

Grootte
Vervaardig deur: Eukanuba
This product is part of a combo deal. To view this combo, click here.
Deur hierdie produk te koop versamel jy tot 118 lojaliteitspunte versamel. Jou mandjie se totaal is 118 lojaliteitspunte versamel wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 24. Sien ons lojaliteitsprogram
Recurring Promotion Jy kan tot R 186 afslag kry as jy hierdie produk vir die eerste keer as 'n herhalende bestelling koop. Om meer oor hierdie promosie uit te vind, kliek hier.

Eukanuba se beste hondekos vir volwasse mediumrashonde beloof 'n volledig gebalanseerde voeding, met prebiotika en beetpulp om vertering en die opname van waardevolle voedingstowwe te vergemaklik. Kolliehonde, worshonde, jaghonde en spanjoele is sommige van die honde wat in hierdie kategorie val. Die kos se omega 3 en 6 inhoud laat Scotty se pels blink en die dierproteïene hou sy spiere maer en kragtig en sy bene sterk. Eukanuba hou altyd jou hond se gesondheid in gedagte en verskaf die nodige vitamiene, minerale en ander onontbeerlike voedingstowwe.

Die 3D DentaDefense-tegnologie in elke Eukanuba droë-kosresep sal jou troeteldier se tande skoonhou.

Verwante produkte