Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Wildgevangde Kanadese vis is die hoofbestanddeel van hierdie katkos. Kanada is geseënd met baie onbesoedelde viswaters (vars en sout), soos varswatermere en drie oseane. Dis die perfekte biologies gepaste voeding vir enige kat. 

Orijen Feline Adult Six Fish

R 95
wasR 100StoorR 5

Beskikbare opsies

Grootte
Vervaardig deur: Orijen

Please note, this product may take 5 to 7 days for delivery in Gauteng.

Deur hierdie produk te koop, versamel jy tot 105 lojaliteitspunte . Jou mandjie se totaal is 105 lojaliteitspunte wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 21. Sien ons lojaliteitsprogram

Die resep bevat 80% visproteïen en baie min koolhidrate. Dit het ook ’n lae glukemiese formule vir goeie bloedsuikervlakke en die algehele gesondheid van jou kat. Dis ’n lekker dieet wat van Kanada se varsste vis, vrugte en bessies gemaak is om jou kat fiks, gesond en aantreklik te hou.