Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Orijen het hul wenk uit die natuur gekry en glo honde is karnivore wie se hoofvoedselbron diè van roofvleis is. Hulle het daarom 'n hele reeks hondekos ontwikkel van prooi in sy natuurlike vorm (bv. die vleis, lewer, vet, beenmurg en kraakbeen van hoender of kalkoen).

Orijen Canine Adult

R 1 466
wasR 1 543StoorR 77

Beskikbare opsies

Grootte
Vervaardig deur: Orijen

Please note, this product may take 5 to 7 days for delivery in Gauteng.

Deur hierdie produk te koop, versamel jy tot 146 lojaliteitspunte . Jou mandjie se totaal is 146 lojaliteitspunte wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 29. Sien ons lojaliteitsprogram

Orijen se heelroofvleis-benadering beteken dat die voedselbron ook die vitamiene en minerale voorsien, en daarom is minder sintetiese toevoegings nodig om jou hond ’n biologies gepaste dieet te gee. Die Adult Dog-reeks bevat vis en pluimvee – albei vryloop en plaaslik uit Kanada verkry, waar die kos vars voorberei word.