Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Aktiewe honde van alle rasse sal mal wees oor Acana se Sport and Agility-hondekos. Dis nie net heerlik nie, maar sal vir Bruno ook genoeg energie gee vir ’n hele naweek  se aktiwiteit. 

Acana Heritage Sport and Agility Biologically Appropriate Dog Food for Active Dogs of All Breeds

R 1 197
wasR 1 260StoorR 63

Beskikbare opsies

Grootte
Vervaardig deur: Acana
Deur hierdie produk te koop, versamel jy tot 162 lojaliteitspunte . Jou mandjie se totaal is 162 lojaliteitspunte wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 32. Sien ons lojaliteitsprogram

Werkende en sporthonde, of hulle nou herderspligte, reddingspligte of aanskoulike toertjies moet doen, het spesiale voeding nodig om aan hulle die nodige uithouvermoë te gee. Die kanse is groot dat jou hond homself fisiek sal uitput, en daarom gee Acana Sport and Agility hom die krag wat hy nodig het. Elke happie bevat vryloop-hoender, heeleiers en smaaklike vis, wat natuurlik wild gevang is. Net die beste vars Kanadese bestanddele sal help om jou hond vir langer fiks te hou, sodat hy sy pligte met oorgawe kan doen.