Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Acana se reeks hondekosse vir alle rasse het ook ’n lamsvleis-en-appel-weergawe, nog ’n biologies gepaste hondekosresep – net die beste vir jou beste vriend. 

Acana Singles Grass-fed Lamb Biologically Appropriate Dog Food for All Dog Breeds

R 1 461
wasR 1 538StoorR 77

Beskikbare opsies

Grootte
Vervaardig deur: Acana
Deur hierdie produk te koop, versamel jy tot 203 lojaliteitspunte . Jou mandjie se totaal is 203 lojaliteitspunte wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 41. Sien ons lojaliteitsprogram

Die dierproteïen in hierdie resep is heellam, wat beteken daar is lamsvleis, -lewer, -afval en –kraakbeen in die kombinasie van bestanddele. Enige hond van enige ouderdom kan hierby baatvind, want die resep bevat net heelkosse om die hoeveelheid sintetiese toevoegings te verminder en dit steeds ’n gebalanseerde maal te maak. Acana vriesdroog lamslewer en spuit dit in die kos in om selfs honde met erge fiemies sover te kry om ’n heerlike maal te geniet. Ander bestanddele is rooi appels, heelpampoen en gemmer – als vars voorberei en met goeie vesel vir beter gehalte-stoelgang. Acana Lam en Okanagan-appel is daar om jou vriend gelukkig en gesond regdeur al sy lewensfases te hou.