Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Acana formuleer verskeie hondekosse wat geskik is vir alle honderasse. Dit het beperkte bestanddele in en is biologies geskik vir jou beste hondevriend. 

Acana Canine Duck & Pear (All Breed)

R 1 533
wasR 1 613StoorR 80

Available options

Grootte
Vervaardig deur: Acana
Deur hierdie produk te koop versamel jy tot 153 lojaliteitspunte versamel. Jou mandjie se totaal is 153 lojaliteitspunte versamel wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 31. Sien ons lojaliteitsprogram
Recurring Promotion Jy kan tot R 307 afslag kry as jy hierdie produk vir die eerste keer as 'n herhalende bestelling koop. Om meer oor hierdie promosie uit te vind, kliek hier.

Die enigste bron van dierproteïene wat daar in Acana se eend-en-peerresep is, is eende wat vry rondgeloop en geswem het, sonder om ooit ’n voet in ’n hok te sit. Hierdie dieet bevorder goeie gesondheid en vertering vir honde van alle rasse en ouderdomme met 'n dieetsensitiwiteit. Die eendinhoud in die resep bevat vleis, lewer, vet en kraakbeen – in lyn met Acana se filosofie dat heelkosse die voedsaamste is. Heelkosse verminder die gebruik van sintetiese bestanddele dramaties. Die kos bevat ook vriesgedroogde lewer om selfs die hond met die meeste fiemies aan te moedig om ’n happie te vat. Die ander bestanddele is Bartlett-pere, pampoen (in heelformaat) en ander plaaslike plantmateriaal soos sigorei en gemmerwortel. Alles word vars voorberei en bevat goeie vesel vir ferm stoelgang.