Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Vanuit Kanada kom ’n vars en preserveervrye hondekos vir kleinrashonde ouer as een jaar. Acana Small Breed word van skrophoenders en heel eiers gemaak. Honde is natuurlike karnivore en daarom moet hulle dieet ryk aan goeie vleis wees. 

Acana Canine Adult Small Breed

R 718
wasR 756StoorR 38

Available options

Grootte
Vervaardig deur: Acana
Deur hierdie produk te koop versamel jy tot 136 lojaliteitspunte versamel. Jou mandjie se totaal is 136 lojaliteitspunte versamel wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 27. Sien ons lojaliteitsprogram

Moeder Natuur het bedoel dat honde mal moet wees oor ’n verskeidenheid vleise en hul dieet aanvul met kleiner hoeveelhede vrugte, groente en grasse vir die nodige vitamiene en minerale. Acana se Adult Small Breed is propvol met die voedingsrykheid van skrophoenders en eiers van plaaslike Kanadese boere. Die groente word sonryp en alle bestanddele word daagliks vars by die Acana-kombuis afgelaai, sodat jou hond ’n gebalanseerde en volledige voedingsvoorraad kan hê.