Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Japsnoet is in die wolke, want jy’t sopas sy dag gemaak. Hill’s met hoender en bruinrys, jippie, dis so na sy smaak. Dis lekker en propvol goeie voedingstowwe, net die regte kos om Japsnoet en sy lyf lewenslank opgewek te hou. Vir kleinrashonde tot en met 6 jaar oud. 

Hill's Ideal Balance Canine Small Breed Adult Natural Chicken & Brown Rice Recipe Canine

R 235
wasR 247StoorR 12

Available options

Grootte
Vervaardig deur: Hill's Ideal Balance
Deur hierdie produk te koop, versamel jy tot 61 lojaliteitspunte . Jou mandjie se totaal is 61 lojaliteitspunte wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 12. Sien ons lojaliteitsprogram
Recurring Promotion Jy kan tot R 47 afslag kry as jy hierdie produk vir die eerste keer as 'n herhalende bestelling koop. Om meer oor hierdie promosie uit te vind, kliek hier.

Hill’s weet presies wat jou volwasse kleinrashondjie nodig het en begeer. Jare se navorsing het die vervaardigers in staat gestel om die perfekte, gebalanseerde gesondheidsdieet met egte hoender en rys te skep, wat ook so reg in Japsnoet se smaak sal val. Alle volwasse kleinrashonde tot en met die ouderdom van 6 jaar kan met Hill’s Ideal Balance Canine Adult Small Breed na ’n lewe van beter immuniteit, mooi vel en goeie vertering uitsien.