Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Uitgegroeide kleinrashonde gaan floreer op Hill’s se Advanced Fitness-kos, want dit ondersteun en onderhou spiere en help klein Mozart om sy lewensorgane langer gesond te hou. Bou ’n sterker band tussen jou en jou kleinrasvriend met Hill’s se Advanced Fitness vir kleiner rasse.

Hill's Canine Advanced Fitness Adult Mini

R 206
wasR 217StoorR 11

Available options

Grootte
Vervaardig deur: Hill's Science Plan
Deur hierdie produk te koop versamel jy tot 49 lojaliteitspunte versamel. Jou mandjie se totaal is 49 lojaliteitspunte versamel wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 10. Sien ons lojaliteitsprogram

Hill's™ Science Plan™ Canine Adult Advanced Fitness™ Mini se kleiner korrels smaak na hoender (hoogs gewaardeer) en die unieke formule sal jou maltees, Mozart, se lenige spiere instandhou, siende dat oorgewig tot gesondheidsprobleme kan lei. Die kos beskerm ook jou hond se lewensorgane van dieetverwante siektes. Dit bevat antioksidante, omega 3 en maer proteïene.