Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

So, Vaatjie is ietwat aan die ronde kant? ’n Gesonde gewig kan hom baie gesondheidsprobleme spaar, so waarom voer jy hom nie Hill’s Feline Adult Perfect Weight nie? Dit sal hom help om sommer in ’n japtrap weer sy doelgewig te bereik en te handhaaf. 

Hill's Feline Adult Perfect Weight with Chicken

R 708
wasR 746StoorR 38

Beskikbare opsies

Grootte
Vervaardig deur: Hill's Science Plan
Deur hierdie produk te koop, versamel jy tot 70 lojaliteitspunte . Jou mandjie se totaal is 70 lojaliteitspunte wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 14. Sien ons lojaliteitsprogram

Hill's® Science Diet® Adult Perfect Weight droë katkos is ’n deurbraak in gesondheidsvoeding. Dit is geformuleer om Vaatjie te help om sy ideale gewig te herwin, iets wat die gehalte van sy lewe dramaties kan verbeter. Hierdie kosresep is ook geskik vir gesteriliseerde katte en sal toesien dat Vaatjie ’n gesonde, aktiewe en speelse lewe kan hê.