Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Jammer om te vra, maar is Jacky (jou  kleinrashondjie) nie effe aan die mollige kant nie? Hy lyk vir my alte potsierlik. Hill's Science Plan Mini Light kan kleinrashonde help om weer hulle ideale gewig te kry en oppad te wees na 'n lang en gesonde lewe. 

Hill's Canine Light Adult Mini

R 229
wasR 241StoorR 12

Available options

Grootte
Vervaardig deur: Hill's Science Plan
Deur hierdie produk te koop, versamel jy tot 50 lojaliteitspunte . Jou mandjie se totaal is 50 lojaliteitspunte wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 10. Sien ons lojaliteitsprogram
Recurring Promotion Jy kan tot R 46 afslag kry as jy hierdie produk vir die eerste keer as 'n herhalende bestelling koop. Om meer oor hierdie promosie uit te vind, kliek hier.

Hill's Science Plan Mini Light is ’n smaaklike droë hondepil met min vet, hope vesel en propvol voedingstowwe in die korrekte verhouding om seker te maak dat Jacky sy ideale gewig handhaaf. Dis ’n volledige, gebalanseerde dieet met L-karnitien om van die vetjies ontslae te raak. Help Jacky om sy gesondheid terug te kry met Hill's Science Plan Mini Light.