Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Hier’s ’n blikkie natkos vir honde met gourmet-smaak wat ook met gewigsverlies kan doen. Natuurlik geniet Atilla ’n heerlike, sappige maaltyd en dis hoekom hy so maklik gewig optel. Hill's Light Adult met hoender is ’n laer-kalorie-hondekos vir volwasse honde wat weer hulle ideale liggaamsgewig wil terugkry. 

Hill's Canine Light Adult Can

R 31
wasR 32StoorR 1

Available options

Blik/ke
Vervaardig deur: Hill's Science Plan
Deur hierdie produk te koop versamel jy tot 3 lojaliteitspunte versamel. Jou mandjie se totaal is 3 lojaliteitspunte versamel wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 1. Sien ons lojaliteitsprogram
Recurring Promotion Jy kan tot R 6 afslag kry as jy hierdie produk vir die eerste keer as 'n herhalende bestelling koop. Om meer oor hierdie promosie uit te vind, kliek hier.

Hill's™ Science Plan™ Canine Light Adult sal Atilla help om weer sy gespierde liggaam en ideale gewig terug te kry. Die L-karnitien in die resep verbrand vet en skakel dit om in energie. Dit word spesifiek vir volwasse of ouer honde aanbeveel wat nie baie aktief is nie of gesteriliseer is. Die gevaar van oortollige vet is dat dit onnodige druk op die bene, spiere, organe (soos die hart) en gewrigte plaas. Die spesifieke formule bevat ’n groot hoeveelheid rou vesel wat sal help om jou hond versadig te laat voel, selfs al neem hy minder kalorieë in. Hill's Light Adult with Chicken, tesame met ’n bietjie oefening, sal jou troeteldier sommer in ’n japtrap weer op vorm kry en oppad na 'n lang, gelukkige lewe.