Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Dis nie net die grootrashonde wat druk op hulle gewrigte plaas nie. Sommige mediumrashonde is ook geneig tot artritis en het ’n dieet nodig wat hulle soepelheid en loslittigheid sal ondersteun. Koop Hill's Science Plan Healthy Mobility vir mediumrashonde by Pet Hero aanlyn en ontvang afslag. 

Hill's Canine Healthy Mobility Medium

R 823
wasR 867StoorR 44

Available options

Grootte
Vervaardig deur: Hill's Science Plan
Deur hierdie produk te koop versamel jy tot 82 lojaliteitspunte versamel. Jou mandjie se totaal is 82 lojaliteitspunte versamel wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 16. Sien ons lojaliteitsprogram

Bulhonde, Kolliehonde en Spanjoele maak deel uit van die 40% mediumrashonde wat gewrigsprobleme kan ondervind. Hill's Science Plan Healthy Mobility vir mediumrasse is die antwoord. Dit bevat ’n kombinasie van omega 3-vetsure, gebalanseerde voedingstowwe en antioksidante vir langtermynvoeding wat tot langtermyngesondheid sal lei.