Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

As Manfred, jou mediumrashond, graag nat kos eet, is hy nie sonder meer eksentriek nie, dit dui net op sy geesdrif vir Hill's Science Plan Advanced Fitness Medium hondekos. En weet jy wat, dis heeltemal oukei, want hierdie 370 g blikkie bevat al die volledige en gebalanseerde goedheid wat enige volwasse hond, jonger as 7 jaar, nodig het. 

Hill's Canine Advanced Fitness Adult Can

R 28
wasR 29StoorR 1

Available options

Blik/ke
Vervaardig deur: Hill's Science Plan
Deur hierdie produk te koop versamel jy tot 2 lojaliteitspunte versamel. Jou mandjie se totaal is 2 lojaliteitspunte versamel wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 0. Sien ons lojaliteitsprogram
Recurring Promotion Jy kan tot R 6 afslag kry as jy hierdie produk vir die eerste keer as 'n herhalende bestelling koop. Om meer oor hierdie promosie uit te vind, kliek hier.

Volgens Hill’s se filosofie sal 'n mens geen skadelike oordosis van enige voedingstof in hulle formules kry nie. Dis hoe hulle die standaard vir hondekos stel. Dit bevat alles in die regte verhouding wat Manfred nodig het vir sy ouderdom en lewensfase: omega 3 en 6 vir ’n glansende pels, goeie proteïene vir gesonde spiere en die regte hoeveelheid fosfor en kalsium om sy bene en tande sterk te hou.