Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Hill’s Canine Performance hondekos is ’n spesiaal geformuleerde dieet. Dit is nie net vir werkershonde (bv. jaghonde en sleehonde met ’n hoë energie-inname) wat tussen 1 - 6 jaar oud is nie, maar is ook uitstekend om jou kieskeurige hond en selfs jou angstige hond na die kosbak toe te lok. 

Hill's Canine Adult Performance

R 823
wasR 867StoorR 44

Available options

Grootte
Vervaardig deur: Hill's Science Plan
Deur hierdie produk te koop versamel jy tot 82 lojaliteitspunte versamel. Jou mandjie se totaal is 82 lojaliteitspunte versamel wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 16. Sien ons lojaliteitsprogram
Recurring Promotion Jy kan tot R 165 afslag kry as jy hierdie produk vir die eerste keer as 'n herhalende bestelling koop. Om meer oor hierdie promosie uit te vind, kliek hier.

Wie sou kon raai daar’s ’n hondekos wat spesiaal vir besonder senuweeagtige honde gemaak is? Wel, Hill’s Science Plan Adult Performance Chicken is spesifiek vir volwasse honde tussen 1 en 6 jaar ontwerp wat baie fisieke aktiwiteit doen of hulleself dikwels moet ooreis. Honde in hierdie kategorie sluit honde in wat aan sport, kompetisies of skoue deelneem, of wat werk en opgelei word. Wat meer is, is dat hierdie ongelooflike formule ook ’n positiewe invloed op die liggaamsgewig en gesondheid van jou angstige hond het.