Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

As jou grootrashond effe geset begin raak, moenie kanse vat nie. Ons almal weet hoe negatief oortollige vet ons gesondheid kan beïnvloed – dis ook waar vir jou troeteldier. Plaas hom liewer op ’n dieet wat op ’n gesonde manier met die oortollighede sal wegdoen.

Hill's Canine Adult Perfect Weight Large Breed

R 823
wasR 867StoorR 44

Available options

Grootte
Vervaardig deur: Hill's Science Plan
Deur hierdie produk te koop versamel jy tot 82 lojaliteitspunte versamel. Jou mandjie se totaal is 82 lojaliteitspunte versamel wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 16. Sien ons lojaliteitsprogram

Sou jy kies om Hill’s Science Plan Canine Adult Large Perfect Weight aanlyn by Pet Hero te koop, ontvang jy afslag. Pet Hero beveel hierdie volledige en gebalanseerde dieet vir grootrashonde aan wat ouer as een jaar is en geneig is om maklik gewig aan te sit. Die unieke samestelling van lae-vet bestanddele sal jou hond se lewensverwagting verleng.