Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Die Hill’s Perfect Weight-formule vir klein volwasse hondjies handhaaf Janetta se ideale gewig en goeie gesondheid. Weg is al die simptome van oorgewig – Janetta sal vir lank 'n gelukkige hond wees.

Hill's Canine Adult Perfect Weight Mini Breed

R 186
wasR 196StoorR 10

Available options

Grootte
Vervaardig deur: Hill's Science Plan
Deur hierdie produk te koop, versamel jy tot 50 lojaliteitspunte . Jou mandjie se totaal is 50 lojaliteitspunte wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 10. Sien ons lojaliteitsprogram
Recurring Promotion Jy kan tot R 37 afslag kry as jy hierdie produk vir die eerste keer as 'n herhalende bestelling koop. Om meer oor hierdie promosie uit te vind, kliek hier.

Daar is baie redes waarom sommige kleinrashonde oorgewig is, of gewig so maklik optel. Sommiges is minder aktief as ander, terwyl ander weer gesteriliseer is of doodeenvoudig geneties so aanmekaar gesit is. Sny al die gewigsverwante siektes uit deur jou troetelhond Hill’s Science Plan Adult Mini Perfect Weight te voer. Pet Hero beveel dit aan vir kleinrashonde ouer as 1 jaar wat hulle lyfies weer viets wil hê.