Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Vir beter, witter tande en ’n lekkerruik asem, het jou woef Hill’s Science Plan Oral Care hondekos nodig. Die tandreinigingstegnologie in elke happie is gepatenteer en verhoed die opbou van tandsteen en plaak, sowel as tandverkleuring.

Hill's Canine Adult Oral Care

R 202
wasR 212StoorR 10

Beskikbare opsies

Grootte
Vervaardig deur: Hill's Science Plan
Deur hierdie produk te koop, versamel jy tot 45 lojaliteitspunte . Jou mandjie se totaal is 45 lojaliteitspunte wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 9. Sien ons lojaliteitsprogram

Hill's™ Science Plan™ Canine Adult Oral Care Chicken verminder plaak en tandsteen op Ringo se tande en beheer só sy asem. Die tegnologie in elke pil bied gevorderde tandesorg, sowel as ’n gebalanseerde maaltyd en ’n volledige dieet. Niks anders is nodig nie. Hill’s Canine Adult Oral Care is die volledige pakket.