Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Gesonde gewig is die sleutel tot ’n gehalte, aktiewe hondelewe. Ultra Dog Low Calorie is daar om jou getroue vriend te help met gewigsverlies en om gesondheid en die ideale liggaamsgewig te bevorder. 

Ultra Dog Special Diet Low Calorie

R 690
wasR 726StoorR 36

Available options

Grootte
Vervaardig deur: Ultra Dog
Deur hierdie produk te koop versamel jy tot 69 lojaliteitspunte versamel. Jou mandjie se totaal is 69 lojaliteitspunte versamel wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 14. Sien ons lojaliteitsprogram

As jou hond oorgewig is, is daar ’n kans dat hy ongemaklik is en nie ’n gehalte-lewe lei nie. Ultra Dog Low Calorie het die perfekte energie-proteïen-verhouding en toegevoegde bestanddele soos L-karnitien vir vetverbranding en ekstra vesel om jou hond te help om ’n goeie gewig te bereik en te handhaaf, sonder om tussen maaltye honger te voel.