Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Dit klink werklik luuks – ’n katkos wat Noorweegse salm en hoender bevat! Wel, dit smaak net so luuks en wat meer is, dit bevat sommer ’n hele rits bestanddele vol goedheid vir jou kat. 

Iams ProActive Health Norwegian Salmon

R 259
wasR 273StoorR 14

Available options

Grootte
Vervaardig deur: Iams
Deur hierdie produk te koop versamel jy tot 25 lojaliteitspunte versamel. Jou mandjie se totaal is 25 lojaliteitspunte versamel wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 5. Sien ons lojaliteitsprogram

Iams ProActive Health-katpille het prebiotika vir maklike vertering, sewe noodsaaklike voedingstowwe vir 'n gesonde hart en antioksidante vir ’n sterk immuunstelsel, met geen toegevoegde kleure, geure of preserveermiddels nie. Ontwikkel met behulp van ‘n veearts. Iams®  ProActive Health™ Adult With Norwegian Salmon & Chicken bevat 37% hoender en kalkoen en 4% salm. Vir katte tussen 1 en 6 jaar oud.