Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Is jou kat vol fiemies en nie bereid om haar tot normale kosstandaarde te verlaag nie – maak nie saak hoe hard jy probeer nie? Wel, hier is hulp! Sien die lig aan die einde van ’n donker tonnel met Royal Canin Fit 32, vir enige kat ouer as ’n jaar.

Royal Canin Feline Fit 32

R 1 050
wasR 1 105StoorR 55

Beskikbare opsies

Grootte
Vervaardig deur: Royal Canin
Deur hierdie produk te koop, versamel jy tot 104 lojaliteitspunte . Jou mandjie se totaal is 104 lojaliteitspunte wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 21. Sien ons lojaliteitsprogram

Jou fiemieskat hoef nie ’n gekompliseerde dieet te hê nie. Royal Canin Fit 32 voorsien ’n volledige, gebalanseerde dieet vir matig aktiewe volgroeide katte, wat gereeld geleentheid kry om buite bene te strek. Hierdie formule gaan jou en Madame Neusoptrek positief verras. Dit voldoen aan al jou kat se dieetvereistes, is 100% volledig en gebalanseerd en beheer haarbolle.