Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Eukanuba beveel die Adult Small Breed Weight Control-formule aan vir kleinrashonde soos Yorkshire terriërs, Maltese poedels, bulhonde en mopshonde tussen 1 en 7 jaar oud, wat maklik gewig optel. Die Weight Control-formule het 40% minder vet as Eukanuba se gewone resepte vir aktiewe kleinrashonde.

Eukanuba Adult Small Breed Weight Control

R 269
wasR 283StoorR 14

Available options

Grootte
Vervaardig deur: Eukanuba
Deur hierdie produk te koop versamel jy tot 26 lojaliteitspunte versamel. Jou mandjie se totaal is 26 lojaliteitspunte versamel wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 5. Sien ons lojaliteitsprogram

Whopper sal geen tekort ly nie, selfs al bevat hierdie formule minder vet. Eukanuba Adult Small Breed Weight Control verskaf die optimale hoeveelheid daaglikse voedingstowwe wat Whopper nodig het om sy gewig en gesondheid te onderhou. Die enigste verskil is dat van die vette met koolhidrate vervang is wat minder kalorieë bevat.  Dis steeds dieselfde lekker smaak met antioksidante vir immuniteit, hoenderproteïen vir sterk bene, kalsium vir tandgesondheid en prebiotika en beetpulp vir gesonde spysvertering.