Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Beagles, kolliehonde, spanjoele (sniphonde) en worshonde word almal as mediumhonde geklassifiseer. As joune maklik gewig optel, is Eukanuba se Adult Medium Breed Weight Control ’n goeie dieet vir volwasse mediumrashonde tussen 1 en 7 jaar oud (10 - 25 kg) om ideale gewig te handhaaf.

Eukanuba Weight Control Dog Food for Medium Breed Adults

R 270
wasR 284StoorR 14

Beskikbare opsies

Grootte
Vervaardig deur: Eukanuba
Deur hierdie produk te koop, versamel jy tot 92 lojaliteitspunte . Jou mandjie se totaal is 92 lojaliteitspunte wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 18. Sien ons lojaliteitsprogram

Veertig persent van sekere vette in die gewone Eukanuba-resep word in hierdie resep met laer kalorie-koolhidrate vervang vir goeie gewigsbeheer. Kyk mooi na jou hond se welstand en koop Eukanuba Adult Medium Breed Weight Control aanlyn by Pet Hero teen ’n afslagprys. Hierdie hondedieet het goeie gehalte diergebaseerde proteïene, die noodsaaklike vetsure vir blink hare, kalsium vir sterk bene en tegnologie wat tandsteen voorkom – als saamgevat in ’n hondepil.