Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Kleiner honde het ’n vinniger metabolisme en kleiner magies as mediumgrootte honde. Eukanuba-hondekos wat spesiaal vir kleinrashonde ontwikkel is, bevat 20% meer vet en 8% meer proteïene as die mediumras-kos, om aan te pas by die kleinrashonde se vinniger verteringstelsel. As Anebelle minder as 10 kg weeg en jonger as 7 jaar is, behoort sy nie ander voeding nodig te hê nie. Hierdie hondekos is 100% gebalanseerd.

Eukanuba Adult Small Breed Maintenance

R 269
wasR 283StoorR 14

Available options

Grootte
Vervaardig deur: Eukanuba
Deur hierdie produk te koop versamel jy tot 92 lojaliteitspunte versamel. Jou mandjie se totaal is 92 lojaliteitspunte versamel wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 18. Sien ons lojaliteitsprogram
Recurring Promotion Jy kan tot R 54 afslag kry as jy hierdie produk vir die eerste keer as 'n herhalende bestelling koop. Om meer oor hierdie promosie uit te vind, kliek hier.

Die kleiner korrels van Eukanuba Adult Small Breed Maintenance, kou maklik en verteer sonder enige probleem, danksy die beetpulp en prebiotika in die formule. As Anebelle 'n normale aktiwiteitsvlak het en sy behou 'n matige gewig vir haar grootte, sal hierdie kos - wat propvol diereproteïen is - in al haar voedingsbehoeftes voorsien.

Jy hoef haar nooit vitamien- of mineraalaanvullings te gee nie, dis als in die kos, saam met die nodige vet, stysel en proteïene om jou hond elke dag gesond te hou.

Eukanuba se beste hondekos vir volwasse kleinrashonde word vir alle klein hondjies soos Yorkshire terriërs, mopshonde, bulhonde en maltese aanbeveel. Eukanuba sal na jou hond se vel en pels omsien en ook sy weerstand bevorder. Dis in samewerking met veeartse ontwikkel en die 3D DentaDefense-tegnologie hou jou hond se tande in stand.

LET WEL: Sou Anebelle swanger wees of haar kleintjies voed, word hierdie kos nie aanbeveel nie, as gevolg van die aangepaste mineraalinhoud.