Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Hierdie kos is spesiaal ontwikkel met oorgewig grootrashonde (25 - 40 kg, 1 - 6 jaar oud) en reuserashonde (oor 45 kg, 2 - 5 jaar oud) in gedagte. Daar is minder vet in die formule om jou hond te help om hulle ideale gewig te handhaaf en om sodoende ook minder druk op die gewrigte te plaas, sonder om die voedingstowwe prys te gee wat hy daagliks moet inneem vir optimale gesondheid. Groot honde soos Labradors, Goldern Retrievers, Duitse Herdershonde en Rottweilers sal by hierdie formule baat vind – en hulle sal dit net so baie geniet!

Eukanuba Adult Large Breed Weight Control

R 930
wasR 979StoorR 49

Available options

Grootte
Vervaardig deur: Eukanuba
Deur hierdie produk te koop, versamel jy tot 92 lojaliteitspunte . Jou mandjie se totaal is 92 lojaliteitspunte wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 18. Sien ons lojaliteitsprogram
Recurring Promotion Jy kan tot R 186 afslag kry as jy hierdie produk vir die eerste keer as 'n herhalende bestelling koop. Om meer oor hierdie promosie uit te vind, kliek hier.

Koop Eukanuba Weight Control droë hondekos vir volwasse grootrashonde. Dit bevat 30% minder vet as ander Eukanuba-grootrashondresepte, maar het steeds al die belangrike voedingstowwe soos die regte hoeveelheid daaglikse proteïene, vitamiene, minerale en koolhidrate. Hierdie slim gesondheidskos bevat ook FlexMobility (’n gewrigsbeheerstelsel) vir gesonde gewrigte en kraakbeen. Wagter se gesondheid sal verbeter wanneer hy sy ideale gewig bereik, wat sterk, lenige spiere tot gevolg sal hê. Die kalsiuminhoud in Eukanuba se Weight Control-dieet sal Wagter ook sterk bene gee. Die beetpulp is goed vir Wagter se vertering. Veeartse en top-telers het hierdie hondekos help ontwikkel. Koop Eukanuba Adult Large Breed Weight Control teen ‘n afslagprys hier aanlyn by Pet Hero.