Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Volwasse honde met normale aktiwiteitsvlakke het liefde, aandag en goeie kos nodig om te gedy. Vets Choice Premium is ’n goeie keuse. 

Vets Choice Premium

R 798
wasR 840StoorR 42

Available options

Grootte
Vervaardig deur: Vets Choice
Deur hierdie produk te koop versamel jy tot 143 lojaliteitspunte versamel. Jou mandjie se totaal is 143 lojaliteitspunte versamel wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 29. Sien ons lojaliteitsprogram

As jy wil hê jou hondevriend moet mooi lyk en voel en 'n gesonde verteringstelsel hê, dan is Vets Choice Premium jou antwoord. Dis ’n volledige hondekos met gebalanseerde omegas en dit beloof dat dit na jou hond se gesondheid en skoonheid sal omsien. Dis beskikbaar in 1.8 kg, 8 kg of 20 kg-sakke.