Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Dis ’n bekende feit dat bevolkingsdigtheid en meer verkeer daartoe bydra dat veral stadshonde nie meer soveel oefening kry soos hulle moet of soos wanneer hulle op ’n plaas sou bly en die veld kon invaar nie. Dit dra daartoe by dat ’n groot hoeveelheid stadshonde te veel gewig aansit. Vets Choice Lite is ’n volledige dieet vir volwasse honde wat hulle gewig onder beheer moet bring. 

Vets Choice Lite

R 798
wasR 840StoorR 42

Available options

Grootte
Vervaardig deur: Vets Choice
Deur hierdie produk te koop versamel jy tot 79 lojaliteitspunte versamel. Jou mandjie se totaal is 79 lojaliteitspunte versamel wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 16. Sien ons lojaliteitsprogram
Recurring Promotion Jy kan tot R 160 afslag kry as jy hierdie produk vir die eerste keer as 'n herhalende bestelling koop. Om meer oor hierdie promosie uit te vind, kliek hier.

As jou volwasse hond lyk of hy bietjie aan die ronde kant word, beheer sy gewig met Vets Choice Lite. Dis ’n hoogs voedingsryke, volledige hondekos wat jou beste vriend se honger maag sal versadig, maar terselfdertyd sal sorg dat hy minder kalorieë inneem. Dit bevat ook chroom om te help dat Puffy gewig verloor. Kry jou Vets Choice Lite in 1.8 kg, 8 kg of 20 kg-sakke.