Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Volwasse grootrashonde van oor die 18 maande het spesifieke voedingsbehoeftes om ’n aktiewe, vervullende lewe te lei. Vets Choice Large Breed Adult is geskik vir alle groot- en reuserashonde wat aktief en aan die gang is. 

Vets Choice Large Breed Adult

R 851
wasR 895StoorR 44

Beskikbare opsies

Grootte
Vervaardig deur: Vets Choice
Deur hierdie produk te koop, versamel jy tot 153 lojaliteitspunte . Jou mandjie se totaal is 153 lojaliteitspunte wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 31. Sien ons lojaliteitsprogram

Groot- en reuserashonde het  ’n groot eetlus en spesifieke voedingsbehoeftes om hulle hare mooi te hou, hulle lywe fiks en hulle verteringstelsels gesond. Vets Choice Large Breed Adult sal na al jou hond se behoeftes omsien. Dit is ’n volledige, gebalanseerde dieet wat omega 3 en 6 vetsure bevat. As jy meer as een grootrashond het, sal jy bly wees om te weet dat die kos nie net in 8 kg-verpakkings te koop is nie, maar ook in 20 kg-sakke. 

Verwante produkte