Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

As Tootsie effens (of baie) oorgewig is, en nat kos verkies (of dit moet eet as gevolg van sekere omstandighede), probeer Royal Canin Feline Ultra Light-kossakkies. Dis geskik vir volwasse katte ouer as ’n jaar wat maklik gewig aansit. 

Royal Canin Feline Ultra Light pouch

R 152
wasR 160StoorR 8

Available options

Sakkies
Vervaardig deur: Royal Canin
Deur hierdie produk te koop, versamel jy tot 15 lojaliteitspunte . Jou mandjie se totaal is 15 lojaliteitspunte wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 3. Sien ons lojaliteitsprogram
Recurring Promotion Jy kan tot R 30 afslag kry as jy hierdie produk vir die eerste keer as 'n herhalende bestelling koop. Om meer oor hierdie promosie uit te vind, kliek hier.

Die inhoud van die Ultra Light-kossakkie verminder jou kat se kalorie-inname en die L-karnitien help om vet te verbrand. Sou jou oorgewig kat eerder nat as droë katkos eet, kan jy nie verkeerd gaan met Royal Canin Ultra Light se smaaklike kosstukkies in sous nie. Hierdie sagte, nat kos met ’n hoë-gehalte proteïeninhoud sal Tootsie se spiermassa behou. Die formule sal ook jou kat se urienweg gesond hou.