Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Mnr. Miaau lyk heel op sy stukke, maar jy weet sy verteringstelsel is nie wat dit moet wees nie. Help hom uit sy ongemak – Royal Canin Feline Sensible 33 is spesifiek vir volwasse katte tussen 1 en 7 jaar oud ontwerp wat aan ’n gevoelige verteringstelsel ly. 

Royal Canin Feline Sensible 33

R 433
wasR 455StoorR 22

Available options

Grootte
Vervaardig deur: Royal Canin
Deur hierdie produk te koop versamel jy tot 119 lojaliteitspunte versamel. Jou mandjie se totaal is 119 lojaliteitspunte versamel wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 24. Sien ons lojaliteitsprogram

Die prebiotiese vesel in die Sensible-formule help om die goeie bakterieë in die kolon te voed wat tot beter spysvertering lei. Die voordele hiervan is minder onwelriekende stoelgange en goeie gehalte bolletjies, nie daardie sagte, loperige diarree of hardlywigheid aan die ander kant nie. Die proteïene in Sensible 33 is hoogs verteerbaar. Mnr. Miaau se verteringsflora sal gebalanseerd en gesond wees.