Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

25% van alle volwasse katte is oorgewig. As Twienkels geneig is om onnodig gewig aan te sit en sy’s tussen 1 en 7 jaar oud, is Royal Canin Feline Light Weight Care haar kosmaat. Dit sal haar honger beslis stil, terwyl dit haar kalorie-inname verminder wat haar sal help om al daai ongewensde gewig af te skud. 

Royal Canin Feline Light Weight Care

R 389
wasR 409StoorR 20

Available options

Grootte
Vervaardig deur: Royal Canin
Deur hierdie produk te koop versamel jy tot 38 lojaliteitspunte versamel. Jou mandjie se totaal is 38 lojaliteitspunte versamel wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 8. Sien ons lojaliteitsprogram

Hierdie kosformule sal verseker dat Twienkels nie spiermassa verloor nie en dat sy altyd versadig voel, maar dat sy terselfdertyd 17% minder kalorieë inneem. Feline Light Weight Care is ryk aan vesel en psyllium en die L-karnitien is ’n bestanddeel wat vet teiken en die liggaam help om dit meer doeltreffend aan te wend.