Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Dit mag jou dalk verras, maar ja, daar is inderdaad ’n katkos op die mark wat ook as jou troeteldier se gesondheidsmonitor dien en totaal en al van haarbolle ontslae raak. Met die eksklusiewe anti-haarbolkompleks en mikrovesels in die formule, is hierdie ’n volledige dieet vir katte ouer as 1 jaar en dit beloof om daardie lastige haarbolle uit die weg te maak. 

Royal Canin Feline Intense Hairball 34

R 454
wasR 478StoorR 24

Beskikbare opsies

Grootte
Vervaardig deur: Royal Canin
Deur hierdie produk te koop, versamel jy tot 45 lojaliteitspunte . Jou mandjie se totaal is 45 lojaliteitspunte wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 9. Sien ons lojaliteitsprogram

Hierdie katkos bevat 'n anti-haarbolkompleks, mikrovesels en psyllium om ingeslukte kathare tydens vertering af te breek of om dit deur die liggaam se verteringskanaal te laat gaan, sodat dit met die stoelgang uitkom. Terselfdertyd word jou kat se smaakkliere geprikkel en die voedingswaarde is presies wat jou kat instinktief nodig het. Dis indrukwekkend, veral as jy in ag neem dat ’n kat 30% van haar wakker ure aan pelsversorging bestee en met haar growwe tong oor die hare lek om van dooie veldeeltjies en los hare ontslae te raak. Twee derdes van hierdie los hare beland in die maag. Jou kat het ’n effektiewe haarbolbevegter nodig. Moenie so skepties wees nie, meer as 40 jaar se navorsing het die doeltreffendheid van Royal Canin se haarbolvernietigingsplan bevestig.