Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Royal Canin se kosstukkies in jellie is spesifiek gerig op jou volwasse kat tot en met 7 jaar. Dit bevat die voedingsprofiel wat jou kat op hierdie ouderdom sal verkies. Hierdie heerlike gesondheidskos is ’n volledige, gebalanseerde maaltyd in ’n sakkie. 

Royal Canin Feline Instinctive Chunks in Jelly 85g pouch

R 152
wasR 160StoorR 8

Available options

Sakkies
Vervaardig deur: Royal Canin
Deur hierdie produk te koop versamel jy tot 28 lojaliteitspunte versamel. Jou mandjie se totaal is 28 lojaliteitspunte versamel wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 6. Sien ons lojaliteitsprogram

Jou kat sal mal wees oor Royal Canin Instinctive kosstukkies in jellie. Die kos word “instinktief” genoem omdat die bestanddele op ’n natuurlike wyse tot jou kat se instink in hierdie spesifieke lewensfase van jong volwassenheid spreek. Katte het ’n ongelooflike vermoë om te weet wat hulle liggame nodig het en hulle sintuie sal natuurlikerwys neig na ’n maaltyd met die regte verhouding vitamiene, minerale en ander bestanddele waarna hulle liggame smag. Royal Canin verbind hom nog altyd tot gehalte-katkos en glo dat ’n eienaar sy kat se ras, leefstyl, lewensfase en individuele omstandighede in ag moet neem wanneer katkos gekies word. Hierdie kosstukkies in fyn jellie het die perfekte proporsie proteïene, koolhidrate en vette om jou kat se gesondheid te stimuleer. Die Instinctive-kossakkie se inhoud bevorder ook urienweggesondheid en ideale liggaamsgewig.