Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

’n Uitgegroeide grootrashond het spesifieke dieetvereistes vir die instandhouding van hulle ideale gewig. Die hoendergegeurde Hill's™ Science Plan™ Canine Adult Light, verseker die beste resultate en hou Bruno tevrede en aktief.

Hill's Canine Light Adult Large Breed

R 772
wasR 813StoorR 41

Available options

Grootte
Vervaardig deur: Hill's Science Plan
Deur hierdie produk te koop versamel jy tot 77 lojaliteitspunte versamel. Jou mandjie se totaal is 77 lojaliteitspunte versamel wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 15. Sien ons lojaliteitsprogram
Recurring Promotion Jy kan tot R 154 afslag kry as jy hierdie produk vir die eerste keer as 'n herhalende bestelling koop. Om meer oor hierdie promosie uit te vind, kliek hier.

Dit is baie belangrik dat 'n volwasse grootrashond 'n ideale gewig handhaaf, sodat daar nie te veel druk op sy gewrigte is nie. Gesonde gewrigte hou grootrashonde aktief en energiek. Hill's™ hoendergegeurde Science Plan™ Canine Adult Light, help jou hond om die regte gewig te weeg. Die Adult Light bevat L-karnitien, ’n bestanddeel wat die proses van vetverbranding aanhelp, sodat dit in energie kan omskakel. Die antioksidante sal jou hond jonk van hart en gesond van liggaam hou.