Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Dennis is vol fiemies. Hy weeg 6 kg en wil nooit sy kos eet nie. Jy is besig om gek te word – hoe gaan jy hierdie klein rakker van jou gesond en aan die lewe hou? Royal Canin Mini Digestive Care is poot-aflekbaar en is perfek vir kleinrashonde onder 10 kg wat vol fiemies is.

Royal Canin Mini Digestive Care

R 226
wasR 238StoorR 12

Available options

Grootte
Vervaardig deur: Royal Canin
Deur hierdie produk te koop versamel jy tot 22 lojaliteitspunte versamel. Jou mandjie se totaal is 22 lojaliteitspunte versamel wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 4. Sien ons lojaliteitsprogram

Nie net gaan Dennis sy houding teenoor sy kosbak verander nie, hy gaan ook ’n pragtige pels en mooi, gesonde tande hê met Royal Canin Mini Digestive Care wat spesifiek vir honde met fiemies, tot en met 10 kg, ontwikkel is. Dis ’n volledig gebalanseerde dieet en sal jou hond se verteringstelsel help om minder prikkelbaar te wees.